Welkom in die Boekrol van Jowbel
Is dit die boek van Jubelees, of Jubelee of Jubeleem? My gevolgtrekking is dat ons moet teruggaan na die Hebreuwse woord 'Jowbel', wat verwys na die Ramshoring.
Ek was gely om hierdie vertaling vir my volk te doen, toe ek in die woesteny van Boesmanland, in n tent (Takskuiling) gewoon het. U sal nie noodwendig saamstem met die inhoud nie, maar soos ek dit ontvang het, het ek dit geboekstaaf. Mag die Waarheid u ly, soos Sy my gely het in hierdie werkstuk Moet asseblief nie die bewoording verander of afwater nie, veral nie die Naam van my Vader nie, want Hy se
Maleagi 2:1-2 EN nou, priesters, tot julle kom hierdie Gebod. 2 As julle nie gehoor gee nie, en as julle dit nie ter harte neem om My Naam Eer te bewys nie, se JaHWeH van die skeppings-leermag, dan sal Ek die vloek onder julle stuur en julle seeninge in 'n vloek verander; ja, Ek het haar alreeds vervloek, omdat julle niks ter harte neem nie.
Afrikaans vir die BoerVolk
So lyk die boek, volgens Psalms 68:13 13 As julle daar le tussen die veekrale, is die vlerke van die Duif oordek met silwer en Haar vere met liggroen goud.
Die Waarheid sal jou vrymaak
B v J
5 Mei 2005 V1.01
3104 yowbel { yo-bale’} or yobel { yob-ale’}
apparently from 2986; TWOT - 835e; ‘n m
AV - jubile 21, ram’s horn 5, trumpet 1; 27
GK - 3413 { Hebreuws}
1) ram, ram’s horn, trumpet, cornet
1a) ram (only in combination)
1a1) ram’s horn, trumpet
1b) jubilee year (marked by the blowing of cornets) (meton)
(Ex 19:13, Lev 25:10,11,12,13,15,28,30,31,33,40,50,52,54, 27:17,18,21,23,24, Num 36:4, Jos 6:4,5,6,8,13.)
Hoe die jaarsyfer vasgestel en aangedui word.
dag(30). week(52). poort(12). jaar(7). week(7). jowbel(49/50)
1*(30). 1*(52). 1*(12). 1*(7). 1*(7). 1*(49/50)
Bewyse dat die Boek van Jowbel op ‘n 49jr Jowbel werk:
Jowbel 10:15-17 Jowbel 19:7-8 Jowbel 23:8-9 8 Jowbel 35:6 6
Indeks
Hfst 1 Tye na Mosche, ‘n bree oorsig.
Hfst 2 Die eerste skepping.
Hfst 3 Die 2de week, Eva, Sondeval.
Hfst 4 Die eerste geslagte.
Hfst 5 Verbastering, Noag, Vloed.
Hfst 6 Vloed Verbond, Fees van die weke, Seisoensdae.
Hfst 7 Gam, verspreiding, bloed.
Hfst 8 Verdeling van die aarde.
Hfst 9 Verdere verdeling.
Hfst 10 Gevallenes, Mastema + 10%
Hfst 11 Verdere geslagte, Abram.
Hfst 12 Tera se afgode, Trompette Fees.
Hfst 13 Abram tot Sodom.
Hfst 14 Egipte voorspel.
Hfst 15 Ongesuurde brode, Besnydenis Verbond.
Hfst 16 Uitverkiesingslyn, Isak, Takskuilings, Reukwerk.
Hfst 17 Ismael weggestuur.
Hfst 18 Isak-offer, Ongesuurde brode.
Hfst 19 Magpela, 10de Toets.
Hfst 20 Abram nageslag, Ontrou.
Hfst 21 Hout, bloed.
Hfst 22 Abraham seen Jakob.
Hfst 23 Abraham sterf, Apartheid.
Hfst 24 Isak Verbond, Filistyne vervloek.
Hfst 25 Rebekka maan Jakob.
Hfst 26 Die seen van Isak.
Hfst 27 Jakob na Laban, tiende.
Hfst 28 Lea en Ragel, kinders.
Hfst 29 Vlug van Jakob.
Hfst 30 Suiwerheid van nageslag.
Hfst 31 Isak seen Levi en JeHudah.
Hfst 32 Tiende, Takskuilings.
Hfst 33 Ruben en Bilha.
Hfst 34 JoWsef na Egipte, Versoendag.
Hfst 35 Rebekka maan Jakob.
Hfst 36 Isak verdeel sy eiendom.
Hfst 37 Esau val Jakob aan.
Hfst 38 Esau teen Jakob.
Hfst 39 JoWsef na die gevangenis.
Hfst 40 Farao se drome.
Hfst 41 Tamar.
Hfst 42 Hongersnood.
Hfst 43 Beker by Benjamin.
Hfst 44 Jakob na Egipte.
Hfst 45 Einde van hongersnood, Boeke.
Hfst 46 Einde van JoWsef.
Hfst 47 Moshe se geboorte.
Hfst 48 Plae.
Hfst 49 Uittog, Pasga.
Hfst 50 Die Sabbat.
JeHoWganan 18:38 38 Pilatus se vir Hom: Wie is die Waarheid?
Gebou op 19 Februarie 2006
Opgedateer op 19 Februarie 2006
Opgedateer op 25 Maart 2006

